Commercial Property for Sale in Senekal Rural Free State

R 15 640 000
video
video
video
video

Property features

  • R 15 640 000

Property Details

PRAGTIGE PLAAS TE KOOP - 35 km vanaf Senekal

R15 640 000

Hierdie plaas is in totaal 680 hektaar, ideaal vir gemengde boerdery met goeie watervoorsiening en gerieflike verbeteringe:

Grond & Weiding (680 ha totaal)

  • 121 ha Weiding: Verdeel in 25 kampe met water in elke kamp en goeie drade (solar- en damwater), plus aangeplante weiding (Smitsvingers + Eragrostis)
  • 559 ha Lande: Sandleemgrond (40 cm – 60 cm diep), tans onbewerk (0 kampe)

Watervoorsiening:

  • 6 Boorgate: Gemiddeld 30 – 40 m diep, met 3 toegerus met solar
  • 4 Sementdamme: Met liners
  • 2 Gronddamme
  • Gemiddelde reënval: 700 mm p.j.

Woonhuis & Verbeteringe:

  • Hoofhuis: 4 slaapkamers, 2 badkamers, 1 x eetkamer, 1 x kombuis, 1 x studeerkamer en kuierarea
  • Arbeidershuise: Diverse tipe verblyf, insluitend 'n 2-slaapkamer + 1-badkamer eenheid (5 x 6 m), 'n karavaan-tipe eenheid met 3 slaapkamers + 1 badkamer (4 x 12 m), en 'n rondawel met 1 slaapkamer + 1 badkamer (grasdak)

Store & Krag:

  • Store: 1x 20 x 20 m motorhuis (in 3 gedeeltes), 1x 10 x 15 m toegeboude stoor met afdakke aan weerskante, 1x 10 x 15 m gedeeltelik toegeboude stoor met afdak, en 1x 8 x 12 m oopstaalstoor by die voerkraal

Krag: 1x Eskompunt (afgesny) en 'n 8 kVA sonstelsel

Drakrag: 1 grootvee op 5 hektaar

Get in touch with Agent

For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it